E59 Dolphin Beach
E59 Dolphin Beach | Table View Self Catering Accommodation
OverviewRooms/RatesArea/MapReviews (86)
E59 Dolphin Beach is an upmarket 2 bedroom self-catering apartment within the Dolphin Beach apartment complex located in Blouberg on the West Coast, approximately 20 minutes drive from central Cape Town and the V&A waterfront.
The complex is uniquely situated right on the beach, with balcony offering spectacular views of Table Mountain, Table Bay and the infamous Robben Island, with no roads or railway lines between apartment and beach.
There are 2 bedrooms and 2 bathrooms. The main bedroom has a king-size bed and an en-suite bathroom, while the second room has twin beds. The apartment has a fully equipped open-plan kitchen, laminated floors in the lounge and dining area and flat-screen TV’s in the lounge and the main bedroom, both with DStv. Percale bedding and towels are provided.
Complex features include a swimming pool, restaurant, 24-hour security, secure visitor parking, restaurant with sushi bar..
Please note that there is no lift in the building. The flat is on the first floor!
The complex is uniquely situated right on the beach, with balcony offering spectacular views of Table Mountain, Table Bay and the infamous Robben Island, with no roads or railway lines between apartment and beach.
There are 2 bedrooms and 2 bathrooms. The main bedroom has a king-size bed and an en-suite bathroom, while the second room has twin beds. The apartment has a fully equipped open-plan kitchen, laminated floors in the lounge and dining area and flat-screen TV’s in the lounge and the main bedroom, both with DStv. Percale bedding and towels are provided.
Complex features include a swimming pool, restaurant, 24-hour security, secure visitor parking, restaurant with sushi bar..
Please note that there is no lift in the building. The flat is on the first floor!
E59 Dolphin Beach
- Configuration :
- Bed :
- Priced From : R1250 per unit
- Capacity : 4
Description still to be written
Local area description
Pragtige woonstel, baie goed toegerus. Die mooiste uitsig denkbaar! Sal beslis weer daar gaan bly.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Eenheid het alles wat nodig is. Lekker op balkon gesit en kuier en uitsig bewonder. Sal definitief weer daar gaan bly.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Sien sterre.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Kaapstad is die moeite werd as vakansiebestemming.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Great views of Table Mountain which is a stone’s throw away from beach. Thank you for an awesome getaway.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons sal vir seker weer van die eenheid gebruikmaak!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die plek was skoon en gerieflik ingerig. Uitstappies langs die strand (pragtige kuslyn) was fantasties. Die Vars seelug verrig wondere. Kitesurfers was aanskoulike vermaak. Sal beslis weer bespreek.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die ligging is perfek, by die strand en naby winkelsentrums en restaurante, en naby die hoofroetes Kaapstad toe. Dit is heerlik stil daar en baie veilig.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Gerne empfehlen wir, die in die Jahre gekommene Matratze des Doppelbetts so bald als möglich durch eine Neue zu ersetzen. Aber die traumhafte Aussicht auf den Tafelberg entschädigt für den nicht wirklich erholsamen Schlaf und lassen die Rückenschmerzen alsbald wiederverschwinden. Alles in allem aber wirklich ein traumhafter Ort zum Ferien machen?
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Uitsig asemrowend, goed geleë en naby alles.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Thank you Sharon. We enjoyed our stay at the Dolphin Beach. Every thing we need was accommodated. Shops was in walking distance. Flat was spacious and clean. We would definitely recommend the Dolphin Beach to friends and family.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die woonstel is pragtig met baie goeie meubels. Die beddens en beddegoed was van baie goeie gehalte. Die woonstel is op die strand met ‘n baie mooi uitsig op Tafelberg. Ons het heerlik gekuier en baie maklik van daar af die omgewing verken. Daar is ook baie lekker restaurante in die omgewing. Die plek was ideaal. Ons het hoofsaaklik vir ons seun en familie kom kuier en dit was ‘n ideale blyplek.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Wonderlike uitsigte op Tafelberg en oor Robbeneiland met talle skepe wat wag om te ontlaai in Kaapstad hawe begroet jou vanuit die hoofslaapkamer, TV-kamer, kombuis en balkon. Om nie eers te praat van die pragtige sonsondergange vanaf die balkon oor ‘n glasie wyn, terwyl die see in jou ore dreun en die voëls in swerms terugvlieg na hulle slaapplekke toe nie. Dit was ‘n onvergeetlike paar dae in ’n goed toegeruste woonstel.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Netjies, sentraal, wonderlike uitsig!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die moderne woonstel met alles wat nodig is, sal ek verseker kan aanbeveel. Heerlike vars seelug groet mens as die balkondeure van die hoofslaapkamer en leefarea oop is. Die pragtige Tafelberg en see-uitsig is onverbeterlik. Dis so vinnig om gou af strand toe te loop en met jou voete in die fyn wit sand te sit en die groot skepe te bewonder wat wag om in die hawe in te gaan. Sharon lig mens ook baie goed vooraf in om ‘n mens se verblyf so aangenaam en sorgvry moontlik te maak. Baie dankie dat ons julle pragtige plekkie met julle kon deel. Sal verseker weer by julle kom kuier in die toekoms.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons het dit ongelooflik baie geniet by E59 Dolphin Beach. Die woonstel is baie netjies en het letterlik alles gehad wat ons nodig gehad het. Die uitsig was fantasties! Ons sal enigeen aanbeveel om hier te bly en ons sal ook enige tyd weer teruggaan. Baie dankie vir die heerlike verblyf.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Really enjoyed our time there.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
E59 Dolphin beach is ‘n pragtige woonstel met ‘n asemrowende uitsig oor die see en Tafelberg. Baie netjiese, goed toegeruste woonstel. Stapafstand van die strand en naby aan ‘n groot winkelsentrum. Ons sal vir seker eendag weer gaan!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Dankie aan die webtuiste, jul diens is vinnig, hulpvaardig en vriendelik.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
This unit is on the edge of the complex giving you lots of privacy and spectacular beach views. Sleeping with waves crashing in the background is pure bliss! Only disturbance was a function at the restaurant located right behind the unit. Would surely book again!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons het al vorige vakansies hier gebly en sal nie sommer by ‘n ander plek bespreek nie. Uitsig is wonderlik, dit is veilig en baie naby die strand met volle uitsig op Tafelberg. Die woonstel is smaakvol gemeubileer met alles wat nodig is.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
We enjoyed our stay at Dolphin Beach. The apartment is very secure and has the most amazing views out over the bay, a walk through the garden takes you straight out on to the beach. A big balcony allows you to braai and watch the kite surfers doing their thing. Didn’t try the onsite restaurant but it seemed popular. Very close to a wide range of restaurants and cafes.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Het al ten minste 5 keer hier gebly. Dit is voorwaar heerlik en ek sal dit vir enigiemand aanbeveel. Sal so veel as moontlik elke keer hierheen terugkeer. Baie dankie vir die voorreg om jou plekkie met jou te deel Sharon.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Dit was ‘n plesier om daar te bly. Alles is soos dit beskryf was. Wou 2 dae langer bly, maar was klaar weer bespreek. Sal definitief weer wil gaan. Dié keer net in die somer.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie goed toegeruste, netjiese eenheid met ‘n ongelooflike uitsig. Ons was selfs gelukkig genoeg om ‘n rob op die strand te sien! Sharon was baie behulpsaam en ‘n plesier om mee te deel. Sal beslis die eenheid aanbeveel.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Asemrowende uitsig, baie netjies en pragtige dekor. Sal definitief terugkom.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Dolphin Beach se personeel is baie vriendelik en hulpvaardig – van die sekuriteit tot die ontvangs! Sal beslis weer daar bespreek.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Clean, well equipped, secure and well furnished. Parking space very close to the apartment. Good, inexpensive restaurant on site.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
The pictures simply don’t do justice. The space is very tastefully decorated and equipped with everything we needed for our stay. The view was breathtaking. It’s the absolute perfect spot along the beach and I’m convinced it’s the best view. It is close to all amenities inducing the restaurant, a short walk from reception and a short trip to the mall. I would definitely recommend E59 to anyone. The kitchen was fully stocked, the rooms had the extra blankets, towels, fan and heaters, Wi-Fi and DStv was also available. Everything was as promised and in place as per the instructions which made for a completely stress free experience. Sharon was an absolute pleasure to deal with and answered all our questions before we even asked them. She went out of her way to ensure we had the most amazing experience. She was the most friendly and helpful host. We could not have possibly asked for more. This is by far the best accommodation option. You can’t go wrong.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die woonstel is baie smaakvol gemeubeleer en het baie spasie, met ‘n lifelike stoep. Dit was skoon en netjies. Die kombuis is baie goed toegerus. Hulle het ook ‘n PVR-dekodeerder, wat dit lekker gemaak het om steeds jou gunsteling programme te kon opneem, en dit dan later te kyk.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
This is a stunning self-catering unit kitted out with anything you would need. The view is incredible, the furnishings very comfortable, and the full DStv was a lovely bonus. Will definitely be back.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Sal vir seker die blyplek aanbeveel. Is waarde vir geld en ‘n pragtige blyplek. Mooiste uitsig.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Wat ‘n lekker verblyf. Die plekkie het die mooiste uitsig op Tafelberg, oor Kaapstad en Robbeneiland. Die plekkie is presies soos die foto’s wys: dis skoon en netjies en het alles wat jy mag nodig kry. Sal beslis weer daar tuisgaan in die toekoms.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons en ons kinders van 6 en 11 jaar het baie lekker gebly. Dit is ‘n pragtige, netjiese woonstel met ‘n ongelooflike mooi uitsig op Tafelberg en alle nodige geriewe. Ons sal definitief weer daar gaan bly as ons weer in die Kaap is. Die eienares is vriendelik en vinnig om te antwoord op enige vrae.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Mooiste uitsig. Ons regtig die tyd daar geniet. Baie skoon en netjies.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons het dit baie geniet. Al die geriewe in plek en wil Maart weer vir langer gaan as ons kan. Beslis ‘n aanbeveling.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Our experience at this apartment was awesome and we’re glad that we chose your facility to make memories with our family. We have a 5 year old and a 12 year old – both of them loved the place and wanted us to stay longer. It surely is a place that we will visit as a family again as it is user friendly and have everything that a family need. Thank you.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
E59 Dolphin Beach is eenvoudig net die beste, als is net perfek. Die eenheid is netjies, modern, skoon, beste view, goed ingerig en gemaklik. Dit voel eintlik half vreemd om die prys vir so stunning plek te betaal! Die view kan mens nie beskryf nie. Uitsigte oor Tafelberg, die see en dan die kite surfers. Ek is ook baie dankbaar oor die sekuriteit van die kompleks, dit laat mens veilig en gerus voel. Als was net wow!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie lekker gebly in die pragtige woonstel! Pragtige uitsig!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die eenheid is modern en goed toegerus en met so ‘n wonderlike see-uitsig is dit die beste plek om te bly. Ek sal nie sommer op ‘n ander plek of in ‘n ander eenheid wil plek bespreek nie.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Sharon is a super responsive host! The apartment has new and nice interior, good equipment for cooking/washing etc. The beds are super comfy! The view from balcony and bed is exceptional as you see Robbin Island and Table Mountain. 20 steps to the beach is an invite to wonderful walks. Blowfish restaurant vis-a-vis is super. In short distance, direction Blouberg, you find nice restaurants and shopping facilities.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Prachtig locatie en waar voor geld. Alles prima en zoals op de site te zien!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
‘n Plekkie naby alles, veilig en netjies. Sal beslis weer ‘n draai gaan maak.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Beautiful, clean, lovely views.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Dit was definitief ‘n hoogtepunt om by te bly. Fantastiese uitsig.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Very nice and spacious beach apartment with amazing views on Table Mountain and kite beach.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Dolphin Beach is a very private place to refresh body and soul, hope to see you soon.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Fantasties! Ek sal môre weer daar gaan bly!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Dit wat ‘n mens op die foto’s sien is wat jy kry. Alles is skoon en netjies. Uitsig is fantasties. So heerlik op die balkon gesit en kyk hoe die dolyfyne in die water speel. Sal enige tyd weer hier tuisgaan.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Highly recommended. We stayed at the unit for 8 nights, and we could have stayed for another 8 if we could. We loved the modern finishes and the fact that there is a washing machine and tumble dryer in the unit made life so much easier with two toddlers. The rooms are beautiful and the King size bed in the master bedroom was so comfortable. Waking up to the most amazing view was just spectacular. We loved every minute! Thank you for the professional service and for making our stay so comfortable.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die woonstel was baie gemaklik en ten volle toegerus. Ons het dit baie geniet. Al wat ons gemis het was ‘n klein kluisie om ons valuables toe te sluit.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons bly altyd lekker in E59 Dolphin Beach en kan dit regtig aanbeveel.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die woonstel is modern en smaakvol ingericht. Pragtige uitsig oor die Tafelberg en die strand. Ons sien bultrug langs die kuslyn swem. In die naweke was die gaste van die naburige hotel baie lawaaierig tot ‘n uur of twaalf. Desondanks kan ek hierdie plek baie aanbeveel.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Pragtig alles wat nodig is.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons het baie lekker gebly in E59. Baie netjies, skoon, stylvol en gerieflik. Die uitsig is fantasties! Ons sal beslis eendag weer hier wil bly, dit is ‘n baie mooi eenheid en waarde vir geld in vergelyking met ander verblyf wat op die strand geleë is in daardie omgewing. Baie dankie.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Sharon het die woonstel opgegradeer en dit is modern, smaakvol en netjies. Die uitsig is nog steeds asemrowend en ons het heerlik gerus in hierdie goed toegeruste, pragtige eenheid. Vir seker sal ons weer E59 Dolphin Beach besoek, ek glo nie ek sal iewers anders kan gaan bly as daar nie.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
See stars.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Kon nie vir ‘n beter vakansie gevra het nie. Een van die mooiste plekke waarin ons al gebly het. Die view is onbeskryflik mooi! Ons sal beslis weer daar bly in die nabye toekoms. Dolphin Beach self is nie baie streng met veiligheid nie en die spa in die hotel was is baie groot teleurstelling. Die Blowfish restaurant is ‘n moet!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Sal verseker teruggaan.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die woonstel is lekker ruim, goed toegerus en het ‘n wonderlike uitsig en ligging. Die enigste aanbeveling wat ons sal maak is dat die stortbak in die tweede badkamer vervang word.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Alles was skoon en netjies met aankoms. Sou daarvan gehou het om voor die tyd te weet dat daar nie skoonmaakdienste beskikbaar sou wees nie. Die eenheid is baie goed geleë en ons sal beslis weer daar gaan bly.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Het die tyd baie geniet en hou van die restaurant wat so naby is. Woonstel baie skoon en netjies.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Met ons aankoms was daar ‘n paar klein probleme, maar die nuwe eienares het dit aangespreek. Die ligging van hierdie “woonstel” is onverbeterlik en die eenheid self is baie mooi met ‘n asemrowende uitsig op Tafelberg en die see. Die wasmasjien en tuimeldroër was ‘n groot hulp. Die kombuis is ook goed toegerus. Die woonstel is in die proses om opgegradeer te word en ek glo dat wanneer dit voltooi is en die nodige herstelwerk gedoen is, gaan hierdie plekkie baie gesog wees. Ek sal beslis weer teruggaan.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ongelooflike uitsig. Eienaar gaan uit haar pad uit om jou tuis te laat voel. Absoluut die moeite werd. Lekker naby die see vir kinders.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons het baie lekker gebly ten spyte van die koue weer in die Kaap!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie dankie vir ‘n onvergeetlike tyd. Dink nie jy kan ‘n beter uitsig oor Tafelberg hê nie. Woonstel was baie goed toegerus en pragtig gemeubileerd. Sal dit verseker aanbeveel!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Al op baie plekke in Table View gebly, maar E59 is die heel beste. Ek en my vrou kan nie uitgepraat raak daaroor nie. Pragtige sonsondergang, uitsig op Tafelberg en uitsig oor die see reg van die balkon af of, as die wind waai, by die sitkamer se venster uit!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie goeie ligging met pragtige uitsig. Word aanbeveel vir gesinsvakansies. Privaat en baie goed toegerus. Skoon en netjies. Sal beslis weer gaan!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die woonstel is netjies en gerieflik, met ‘n perfekte uitsig van Tafelberg en ‘n asemrowende see-uitsig. Dit is teenaan ‘n lekker oop strand geleë, met genoeg eetplekke binne loopafstand. Die eienaar is altyd beskikbaar en los ‘n probleem sommer vinnig op.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die eetgerei en breekware is glad nie op standaard nie. Die kombuiskaste val uitmekaar uit en moet opgradeer word. So ook die blindings in die woonstel. Die tweede badkamer se stort is oud en die stort se vloer is alreeds gelap en reggemaak. Die badkamers kort aandag.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Dis ‘n pragtige plek met ‘n heerlike uitsig. Ek kan dit vir almal aanbeveel.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ek sal verseker weer van die verblyf gebruik maak.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die week het soos ‘n oogwink verby gegaan. Sou graag weer wil kom, maar die keer in die somer. Goeie waarde vier geld met uitstekende uitsig!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die eenheid is goed toegerus en daar was besonderse sorg gewees dat alles in werkende orde is. Ons was vroeg gewees en dit was nie ‘n probleem nie – ons kon ons tasse neersit en aangaan met ons dag. Die TV het ‘n probleem gehad wat die middag reggemaak sou word, toe ons laat middag inkom was daar sommer ‘n addisionele TV! Die eenheid is lekker ruim met ‘n wonderlike uitsig. Dit is lekker veilig en ons het veilig gevoel om laataand in te kom. Sal baie beslis weer soontoe gaan as ons Kaap toe gaan. Kon nie vir meer gevra het nie!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie skoon, netjies en pragtige uitsig. Heerlik geëet by die restaurant. Baie veilig.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Perseel is baie netjies en meer as goed genoeg toegerus met wat jy sal benodig op vakansie. Die uitsig is sekerlik een van die toppunte.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die eienaars moet dringend oorweeg om die badkamers asook kombuis op te gradeer vir die prys wat gevra word.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die plekkie het aan al ons behoeftes voorsien. Dis beslis die moeite werd om daar tuis te gaan. Dis netjies en stil.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Pragtige plek, netjies en silwerskoon. Fantastiese uitsig! Sal definitief weer daar bly. Baie dankie!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die trappe vanaf die motorhuis na die woonstel bemoeilik die opdra van bagasie en daar is ook geen beskutting as dit reën op die trappe nie. As ‘n mens na die eetsaal gaan moet jy in die reën loop. Veiligheid het ons ook bekommer want een aand het iemand op ons parkeerplek stilgehou en na ‘n groot gesukkel het die sekuriteit die persoon opgespoor, wat nie eers in die hotel ingeboek was nie.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die plekkie is baie mooi gemeubileer en lyk presies soos die fotos op die internet. Ons sal enige tyd weer daar bespreek.
Daar is net iets wat ek dink julle daar moet kry en dit is ‘n braaibak en dan die oond kan die deur nie heeltemal oopmaak nie.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Definitief aan te bevele! Ons het dit baie geniet. Veilig en netjies.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Wat ‘n wonderlike ervaring! Die uitsig is asemrowend mooi met ‘n fantastiese ligging. Die verblyf was alles waarvoor ons gehoop het, net soos op die foto’s! Ons kom verseker weer terug!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Fantastiese see-uitsig. Verskeidenheid restaurante in die nabye omgewing. Lekker groot Spur in Big Bay wat op die strand uitkyk Ocean Basket in Table View is baie gewild. Dan is daar die hotel se restaurant ook nog. Die parkering is lekker gerieflik vir ‘n groterige bakkie.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Omdat ons ervaring as Gastehuis eienaars het, let mens op na goed met ‘n meer kritiese oog. Alles was reg en daar was ekstras wat jy nie gewoonlik by selfsorg-eenhede kry nie. Klein goedjies soos toiletpapier, skottelgoedseep, vadoeke, handdoeke, ens. Net jammer die braai se pote was afgeroes want ons wou graag vleis braai, maar die seil was op en ons kon dit eers sien toe ons die beskermer afgehaal het.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Een van die min kere wat die woonstel presies soos die foto’s op die web lyk. Baie goed ingerig.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
SummaryFacilitiesLanguages SpokenPayments Accepted OnsiteActivities NearbyParking Facilities
- Swimming Pool
- Braai Area
- Secure Parking
- Free Wifi
- ADSL Line
- Swimming Pool
- Braai Area
- No Smoking Indoors
- Satellite TV
- Self Catering
- Free Wifi
- WiFi
- Afrikaans
- English
- Electronic Bank Transfer
- Fishing
- Cycling
- Swimming
- Secure Parking
- 24 Hour Security
- Behind Remote Gate
- Covered Parking