Sunset Studio 11
Sunset Studio 11 | Table View Self Catering Accommodation
OverviewRooms/RatesArea/MapReviews (30)
Sunset Studio 11 is a self-catering studio apartment located in a secure complex, situated in Bloubergstrand in Cape Town.
The studio apartment comprises a kitchenette, sleeping area and an en-suite bathroom. The kitchenette is equipped with fridge-freezer, microwave, stove and oven, and tea- and coffee-making facilities. The sleeping area is fitted with a king-size bed that can be converted into 2 single beds on request and cupboard space. The bathroom has a shower, a basin, and a toilet. There is also a wall mounted flat-screen TV with Showmax and Wi-Fi. There is also secure parking.
The complex is within close proximity to a world-renowned, kiteboarding beach, quality restaurants and bars, and an abundance of shops.
The studio apartment comprises a kitchenette, sleeping area and an en-suite bathroom. The kitchenette is equipped with fridge-freezer, microwave, stove and oven, and tea- and coffee-making facilities. The sleeping area is fitted with a king-size bed that can be converted into 2 single beds on request and cupboard space. The bathroom has a shower, a basin, and a toilet. There is also a wall mounted flat-screen TV with Showmax and Wi-Fi. There is also secure parking.
The complex is within close proximity to a world-renowned, kiteboarding beach, quality restaurants and bars, and an abundance of shops.
Local area description
Ons het heerlik gekuier! Die gasvrou was vriendelik en die eenheid was netjies en goed toegerus. Ons sal vir seker weer gaan kuier. Baie dankie, Bianca!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Will recommend yo any person.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ek sal net graag wil sien dat die plek meer onderhoud kry. Daar was baie goedjies wat ‘n handyman benodig. Ek het ook die idee gekry die plek is nie diep skoongemaak nie.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons het rondgery in die oggend en dan in die middag by die tafeltjie gesit en die see- en berguitsig geniet, ongelukkig was hulle besig om die woonstelle in die omgewing te renovate so dit was ‘n gekappery, maar dis nie Sunset Studio se skuld nie. Alles was daar wat jy benodig, ons het dit geniet.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Fantastiese, rustige, veilige woonstel met ‘n kalmerende atmosfeer. Baie goed vir ‘n vinnige wegbreek en baie netjies ingerig en ook goed toegerus. Veilige parkering vir jou voertuig.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die TV is baie moeilik om te verstaan en die stort is baie glad en mens kan lelik seer val, dalk ‘n rubberstortmatjie daar insit of growwer teëls. Plek het so ‘n snaakse, nat reuk, kan wees van baie toestaan, dalk diefwering aan die venster sit sodat mens die venster kan ooplos as mens nie daar is nie om die reuk te verminder. Verder was alles 100%.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie netjies met mooi uitsig. Sal net vir 1 rede nie weer gaan nie, omrede ek ‘n roker is en daar’s geen balkon of area naby jou woonplek nie.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
My kuier was baie lekker, my vrou was tevrede met die verblyf en alle geriewe soos aangespreek op die advertensie.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
My partner and I had a lovely stay at Sunset Studio 11. The flatlet had all the amenities needed. Beautiful location within walking distance from Blouberg beach, the MyCiTi, spar and lots of restaurants. There is also a safe and secure parking spot for a hired car. Bianca did an excellent job with ensuring a comfortable stay. 10/10 would stay at Sunset Studio 11 again.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
The place was very comfy for me and my husband. The Showmax was a great bonus and it was walking distance from everything. It was wonderful waking up and hearing the ocean every morning.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Dit is stapafstand van winkles en wegneemeetplekke, en ook 2 min weg van die see. Dis perfek vir 2 mense. Jy word so lieflik verwelkom.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Sien sterre.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons het so lekker gebly dat ons ekstra nagte bespreek het. Die eenheid is baie goed toegerus. Die WiFi was fantasties. Sou egter DStv verkies het bo Netflix. Bianca was baie vriendelik.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Alles was netjies en presies soos geadverteer. Sal dit beslis aanbeveel.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie netjiese en stil woonstel.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Was alles wat ons benodig het vir die naweek. Sal definitief weer daar gaan woon.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Great location. Great view, it’s safe and secure. Would definitely recommend it and book another weekend there.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die plek is baie nice. Sal beslis dit weer bespreek. Winkels ook lekker naby. Area perfek. Die plekkie kom niks tekort nie.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die tydperk wat ons daar was, was heerlik, net wat ons nodig gehad het. Sal enige een aanbeveel. Tops.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Was peaceful weekend with very friendly service from the host. Will definitely go again.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die akkommodasie was goeie waarde vir geld, gerieflik, skoon en goed toegerus.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die wooneenheid is baie klein eintlik vir ‘n enkelpersoon. Die kookgeriewe is beperk tot twee potjies en twee pannetjies. So jy word gedwing om uit te eet. Geen Wi-Fi fasiliteit nie. TV is nie ten volle DStv nie, nie almal kyk net rolprente nie ek wou my normale programme op DStv gekyk het, maar kon nie. Kon nie op internet gaan nie want geen WI-FI nie. Ken nie die TV-pakket wat gebruik word nie en aanduiding was daar nie.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
I would like to take this opportunity to thank each and every person that helped us out with a place to stay over “our” long weekend. It started out as a nightmare, but the website’s team made it the best impulsive adventure ever. Bianca, I would like to thank you for opening your place to us. You have given us more than expected. Your place is beautiful! I will be recommending you to all my friends. Once again thank you to everybody.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons was aangenaam verras deur die ligging, die uitleg van die studio wat perfek vir ons twee was. Het die see gehoor, asembenemende sonsondergange aanskou om nie te praat van die talle kite surfers nie. Ons kan met geruste hart Sunset Studio 11 aanbeveel. Jy sal nie fout maak om daar te bespreek nie.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Was a great, nice and cosy apartment with an amazing view. Everything you needed and more. Would recommend having a stay there anytime.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
I fell in love with this place.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie dankie aan Bianca en June vir die gasvryheid. Alles was netjies met ons aankoms. June het gereeld kontak met ons gemaak, om te verneem of alles nog in orde is. Ons het die kort vakansie baie geniet.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Amazing time here, would definitely come back and would recommend it to others.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons het lekker gebly, goeie waarde gekry vir ons geld. Mooi see-uitsig en sommer naby die strand. Sal weer kom.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Bed slaap baie lekker. Baie skoon en netjies en goed geleë.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
SummaryFacilitiesLanguages SpokenPayments Accepted OnsiteParking Facilities
- Secure Parking
- Free Wifi
- Kitchen Facilities
- Satellite TV
- Self Catering
- Serviced On Demand
- Free Wifi
- WiFi
- English
- Electronic Bank Transfer
- Secure Parking
- Behind Remote Gate