The Courtyard Blouberg
The Courtyard Blouberg | Table View Self Catering Accommodation
OverviewRooms/RatesArea/MapReviews (27)
The Courtyard Blouberg is a self-catering townhouse situated in the beachfront suburb of Table View in Cape Town. The house is situated near the beach, restaurants, shopping centres and MyCiTi bus stops.
The accommodation sleeps 4 guests and comprises 2 bedrooms, a bathroom and well-equipped kitchen. The bedrooms are each furnished with a double bed while the shared bathroom has a shower and bath.
The kitchen is equipped with a fridge-freezer, stove, oven, microwave, kettle, toaster and dishwasher. The living area has comfortable seating as well as a TV, and opens onto a patio with seating and a braai area. Parking is available behind an electric gate.
Nearby attractions include Big Bay and Dolphin Bay Beach, Table Mountain, Canal Walk Shopping Centre, the newly built Table Bay Mall, V&A Waterfront and Robben Island.
The accommodation sleeps 4 guests and comprises 2 bedrooms, a bathroom and well-equipped kitchen. The bedrooms are each furnished with a double bed while the shared bathroom has a shower and bath.
The kitchen is equipped with a fridge-freezer, stove, oven, microwave, kettle, toaster and dishwasher. The living area has comfortable seating as well as a TV, and opens onto a patio with seating and a braai area. Parking is available behind an electric gate.
Nearby attractions include Big Bay and Dolphin Bay Beach, Table Mountain, Canal Walk Shopping Centre, the newly built Table Bay Mall, V&A Waterfront and Robben Island.
Local area description
Rustige atmosfeer sal enigiemand aanbeveel, eienares baie vriendelik en behulpsaam.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Sal definitief die plekkie aanbeveel aan vriende. Baie rustig en naby aan alle roetes en goeie ligging. Baie dankie.=
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Lovely accommodation. Homely feeling and convenient location.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Augusta is baie vriendelik en ons het geen probleme ervaar met die sleutels nie. Aangename bly plekkie. Baie besige straat voor die eiendom. Sentraal geleë om Kaapstad en omliggende gebiede te besoek.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Accommodation very clean. Will definitely stay here again and will recommend to family and friends.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Hierdie is ’n plek waar die werklikheid mooier is as die foto’s. Die plek is toegerus met absoluut alles wat benodig word. Dit is heerlik ruim en ons gesin van 4 het heerlik gebly.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
I would really go back to The Courtyard Blouberg. I would recommend it too anyone of my family and friends.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die plekkie was baie mooi uiteengesit.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie lekker en naby alles geleë.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Dankie Augusta vir jou vriendelikheid, dit was wonderlik om jou plekkie te kon gebruik. Ek sal enige tyd weer teruggaan.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Sal weer daar bly. Dankie vir eienaar se kommunikasie.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie lekker gebly, linne en verhitting het wel aandag benodig, maar as gereelde reisigers het ons ons nie laat onderkry deur dit nie. Die buiteonderdakbraai was beslis ‘n bonus en so ook veilige parkering agter die elektriese hek voor die eenheid.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die plek self is baie goed en sal dit enige tyd weer besoek.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Netjies en lekker om daar te bly. Geen probleme gehad nie. Aanvanklik nie besef dis ‘n dubbelverdieping nie, maar dit is lekker groot genoeg en genoeg slaapplek vir 4 volwassenes. Eienaar baie gaaf en sal die plek graag aanbeveel.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Puik waarde vir geld. Ligging was presies wat ons gesoek het.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Sien sterre.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
We enjoyed our stay. For 4 adults it was spacious enough. It had everything we needed to have a lekker weekend with friends we don’t get to see every day. More sport channels on the DSTV bouquet would’ve been great though.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Steil trappe. Glastafel. Volstruis eierdoppe. Ons was bang die kinders breek iets of kry seer maar verder was dit gemaklik. Vriendelike diens. Baie mooi. Maklik op te vind en lekker naby die winkelsentrum.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ek sal die plek aan enige iemand wat ‘n wegbreeknaweek soek aanbeveel. Dis rustig en stil. Augusta was baie hulpvaardig en het ons baie tuis laat voel. Ek sal enige tyd weer daar gaan vir ‘n rustige tyd met my vrou.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ek het ‘n verrasing wegbreuknaweek beplan vir my en vroulief, en Augusta het my gehelp om alles perfek te kry. Die verblyf was wonderlik, dis in ‘n veilige stil area en ek kon selfs gebruik maak van die braai-area. Ek sal beslis The Courtyard voorstel aan enigeen.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Dit is baie netjies en heerlike braai. Baie veilig.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Enjoyed my stay over for the weekend.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Dis baie gerieflik geleë naby inkopiesentrums. Die parkering was bietjie van ‘n probleem. Ons moes self plek maak vir kruideniersware in die kombuiskaste. Augusta was baie vriendelik en behulpsaam en het ons aangemoedig om asseblief te laat weet as enige iets kortkom, wat ons dan ook gedoen het.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Augusta has a wonderful place with everything you need to enjoy your holiday.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons het ons verblyf by The Courtyard baie geniet. Die woonstel is baie skoon, netjies en baie goed toegerus met nodige geriewe, daar is egter nie ‘n leë kas of pakplek vir gaste se kosvoorraad nie. Televisiekanale is ook beperk. Die woonstel is egter bietjie ver van die see, nie stapafstand.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons het baie lekker gebly behalwe vir die feit dat daar nie DStv is nie en ook nie WiFi nie al sê dit so op die advertensie.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Dit is ‘n baie mooi en netjiese plek. Nie geskik vir ou mense a.g.v. die trappies nie en mense met klein kinders nie.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
SummaryFacilitiesLanguages SpokenPayments Accepted OnsiteMeal Types OfferedActivities NearbyParking Facilities
- Braai Area
- Secure Parking
- Airport Transfers By Arrangement
- Babysitting By Arrangement
- Braai Area
- Guest Lounge
- Kitchen Facilities
- No Smoking Indoors
- Malaria Free
- Serviced On Demand
- Afrikaans
- English
- Cash
- Electronic Bank Transfer
- Meals By Arrangement
- Horse Riding
- Fishing
- Big Five
- Wine Tasting
- Cycling
- Game Drives
- Game Viewing
- Mountain Biking
- Swimming
- Secure Parking
- Behind Remote Gate